Inligting verlang vir ‘n kwotasie

Persoonlike Inligting
Naam van Bruid
Ouderdom van Bruid
Naam van Bruidegom
Ouderdom van Bruidegom
Tel
Faks
e-pos

Trou Inligting
Dag

Datum

Tipe Funksie
Hoeveel mense gaan die funksie bywoon?
Vertel my asb. meer van julle gaste. Dinge soos ouderdomsgroepe, taal en kultuur.
Julle musiek voor- en afkeure

Kerkdiens
Naam van Kerk
Adres
Afstand vanaf Johannesburg
Hoe laat
Benodig julle klankversterking gedurende die diens soos om die predikant, sanger of instrument te versterk?
Stel julle belang om ‘n klankopname van die kerk diens en onthaal op CD te bekom

Onthaal
Naam van lokaal
Adres
Tel
Kontak Persoon
Gaan iemand optree tydens die onthaal?
Tot hoe laat beplan julle om die funksie te laat aanhou?

Algemeen
Enige iets anders wat jy onder my aandag wil bring.

Baie dankie vir julle moeite. Ek weet nou wat julle behoeftes is.
Ek voorsien ‘n kwotasie aan julle sodra ek hierdie inligting ontvang het.

Dankie – Heinrich

 

Comments are closed.